Die onderlinge korrelasie tussen vier visueel-perseptuele toetse en hul verband met akademiese probleme by kinders met leerprobleme

No Thumbnail Available

Date

2015-09-11

Authors

Schoombie, Elsabie Christina

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Arbeldsterapeute ontvsng dikwels verwysings van kinders met leerprobleme omdat 'n nnderliggende oorsaak moontHk v ls u e e lperseptueel van aard kan wees. Daar is v ie r visueel-perseptuele toetse wat gereeld gebruik word om visueel-perseptuele probieme vas t e s t e l , met min kennis oor w atter een van die v ie r toetse probieme die beste aandui en of d ie toetse wel k o rrele er net akademiese probieme of mislukkinq op skool. Die essensie van die saak word verder beklemtoon deur die totstandkoming van verskeie remediMrende skole in S u id -A frika waar perseptuele vermo^ns en die evaluering en remediBring daarvan, 'n belangrike fa s e t vorm. C it noodsaak navorsing om die rol wat visu eel-p ersep tu ele vermoBns by kinders met leerprobleme speel, u i t t e l i g . Die doel van die s tu d ie , naamlik om te bepaal of daar en" > verband tussen die onderskeie v ie r visueel-perseptuele to*, r. bestaan en hul k o rre la s ie met akademiese probieme soos ervaar deur leergestremde kin ders, word dus deur die kandidaat as u ite rs belangrik beskou, aangesien Arbeidsterapeute al hoe neer betrek word in die evaluasie en remediBrinq van leergestremde kinders.

Description

'n SKRIPSIE VOORGELe AAN DIE MEDTESE FAKULTEIT, UNIVERSITEIT VAN DIE W1TWATERSRAND, JOHANNESBURG TER GEDEELTEL1KE VOLDOENING AAN DIE HAMSTER SCIENTIFICAE IN ARREIDSTERAPIE JOHANNESRURi 1989

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By