Raper, Ian Robin2015-07-282015-07-282015http://hdl.handle.net/10539/18145In hierdie studio word die verhouding v nagegaan tussen D J Opperman se lcmi«teorie, sy literdre teorie, kritiek on verspraktyk. Die kunsteorie word ondersoek volgens vier aspekte wat ons in sy kritiese ©n teoreties© geskrifte dn in sy poSsie aantrof, naamlik (i) kuns as boosf (ii) vereenselwiging* (iii) bestendiging, (iv) die vreemde dool. Dele Van Opperman se opstel "Kuns is boos!" toon ooreens komste met sy gedigte, bv. met die "Brandaan"-sonne11e,afrAfrikaans literature.Theorie, kritiek en verspraktyk by D.J. OppermanThesis